
- This event has passed.
Cape Town – The Alma Cafe
January 24 @ 7:00 pm – 9:00 pm

Neil Sandilands & Schalk Joubert ken mekaar al dekades lank, maar dis eers redelik onlangs dat hul saam kreatief begin raak het. Schalk is inderdaad die man wie Neil aangespoor het om sy skrywes en toonsettings voor gehore te speel.
R220