Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

DIE VYFTIGERS – WITRIVIER

September 25 @ 8:00 am 5:00 pm

Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal — vier kunstenaars, vier stories, een verhoog. Hulle skryf, speel en leef Afrikaans soos min, en nou is hulle saam op een verhoog vir ’n aand van rou, eerlike musiek en viering. Noem dit ’n bietjie sinmaak van die laaste 100 jaar van taal en die laaste 50 jaar van lewe — alles in een aand, een plek, en in een kragtige, kreatiewe taal: Afrikaans.

YOONS Eatery

corner of R40 and, R537, Crossings
Witrivier, Mpumalanga 1240 South Africa
+ Google Map
082 456 3712