Loading Events

« All Events

Secunda – Umuzi Kunstefees

July 6 @ 9:00 am 5:00 pm

Die EMMY-benoemde akteur en SAMA-benoemde musikant, Neil Sandilands toer wéér die land plat met sy raakvat orkes Schalk Joubert, Frank Freeman & Ronan Skillen. Dié wintertoer is selfs meer omvattend, ons reis 40 dae & 40 nagte en gaan heerlik met onse mense gesels, sommer Land & Sand, aldus die titel. Die musiek kom uit Sandilands se bekende albums Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse, Allegaarkie vir ’n Askeet, Die Groot 5, Die Groot Niks, asook nuwe werke wat nog nooit opgeneem is nie.

R160

Lake Umuzi

1 Kiewiet St
Secunda, Mpumalanga 2302 South Africa
+ Google Map
0176313506
View Venue Website