Events

Views Navigation

Event Views Navigation

Today
  • DIE VYFTIGERS – PATERNOSTER

    Die Koelkamers 1 Kreefte St, Kliprug, Paternoster, Western Cape, South Africa

    Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, Abel Kraamsaal Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud. Tussenin is die Vyftigers. Dis nou mense wat hierdie jaar, in 2025, presies 50 jare om die son sal vier. Só, mooi in die middel, waar al die aksie lê.

    R230 – R322
  • DIE VYFTIGERS – STELLENBOSCH

    LIVE at Daisy Jones R44 klapmuts rd, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

    Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal — vier kunstenaars, vier stories, een verhoog. Hulle skryf, speel en leef Afrikaans soos min, en nou is hulle saam op een verhoog vir ’n aand van rou, eerlike musiek en viering. Noem dit ’n bietjie sinmaak van die laaste 100 jaar van taal en die laaste 50 jaar van lewe — alles in […]

    R280